top of page

B-BBEE Voordele

 

Donasies aan die CMR Standerton kan vir jou besigheid waardevolle punte bied op die SosioEkonomiese Ontwikkeling element van B-BBEE.   Die hoofdoel is om dienste te verskaf, en goeie verwysings te bied aan elkeen wat by ons aanklop – ongeag geloof, ouderdom,  geslag of ras.

 

Om die punte te bekom het jy die volgende nodig:

 

1. ‘n Artikel 18(A) donasie sertifikaat van die CMR Standerton om te bewys dat jy wel ‘n bona fide donasie

    gemaak het.

 

2. CMR Standerton se B-BBEE sertifikaat

SKENK NOU EN WORD 'N LID
BESKERM ons Kinders... HERSTEL ons Families
Christelike Maatskaplike Raad van Standerton, Bethal & Charl Cilliers
  • Facebook Classic
bottom of page